Namaqualand Succulant Gardens
As deel van die Dorps Ontwikkelings Plan is ‘n groot stuk grond – reg in die middel van die dorp – beskikbaar gemaak om ‘n “Wild Flower Garden & Reserve” (tipe botaniese tuin) aan te bring wat uitsluitlik sal bestaan uit inheemse “Namaquland Succulant” plante. Dit is dieselfde tipe plante wat elke jaar sorg vir die pragtige blomme-prag van Namaqualand.
Werk aan hierdie “Wild Flower Garden & Reserve” het reeds begin. As jy meer wil lees hieroor kan die HIERDIE SKAKEL VOLG [KLIEK HIER].
Wat se plante groei alles in Koingnaas, wat is d water beskikbaarheid daar om darem n groentetuin te kan begin vir eie gebruik en dalk nog 2 huisgesinne ?
Dankie
Dries
Dries – dankie vir jou vraag: Water kom uit een van 6 fonteine sowat 5 km van die dorp af.Inteendeel, Koingnaas het een van die rykste water bronne van al die dorpe in die Namaqualand se sandveld.
Die water kwalitiet is effens sout maar baie skoon en goed en word vir alles gebruik. Vir tuinmaak is die water uitstekend en die grons is baie vrugbaar.
In die tyd van De Beers se top myn bedrywighede in Koingnaas het die fonteite water gelewer vir die myn EN vir sowat 1000 mense in die dorp.