-
Wees Rustig - Leef In Vrede - Dit Is Veilig
Kom Kyk Na Die Namaqualand Sandveld
As Jy Kom Kuier - Kom Bly In Koingnaas
-
Wees Rustig - Leef In Vrede - Dit Is Veilig
Koingnaas Is Aan Die Weskus Van Suid-Afrika
Hier Speel Kinders Nog Soos Kinders
-
Wees Rustig - Leef In Vrede - Dit Is Veilig
Koingnaas Het 'n Goeie Infrastruktuur
Hier Sien Jy Weer Die Mooi Van Die Lewe
Koingnaas: Dorpie Gebou Op Diamante
Lank gelede in die vorige eeu [Aug 1976] het die GROOT diamant groep DE BEERS hierdie pragtige dorpie gebou vir sy hoofkantoor en vir sy belangrike personeel.
De Beers het self ‘n kilometer lange vliegveld gebou waarvandaan die 1000’e diamate “uit-gevlieg” […]
Kom Kuier In Koingnaas
De Beers staak hulle myn bedrywighede in Koingnaas in 2008. Mynbedrywigede op klein skaal gaan egter voort deur Westcoast Resources wat later ontbind.
In 2014 verkoop De Beers al die huise in Koingnaas op ‘n oop veiling en lys die dorpie […]
Waar Is Koingnaas?
Koingnaas is ‘n klein dorpie in Namaqualand op die Weskus van Suid-Afrika.
Soos die kraai vlieg – sowat 200 km vanaf Oranjamund in Namibia [Noord] – en seker so 500km vanaf Kaapstad [Suid].
In hierdie wereld maak “afstand” vir inwoners nie meer […]
Die Ou-Ou Storie Van Koingnaas
Hier is die geskiedenis en ou-ou storie van Koingnaas. Dit begin in 1685 – net 33 jaar nadat Jan Van Riebeeck in die Kaap aangekom het.
Simon van der Stel is goewerneur van die Kaap en Nama-mense kom by die Kasteel […]
En Toe Kry Hulle Diamante…
In 1926 tel Kaptein Jack Carstens ‘n klomp spoel diamante op. Hy kry hulle suid van Alexanderbaai – in die rigting van Port Nolloth hawe. Die hawe is sowat 100km vanaf Koingnaas. Maar dit is die geoloog – doktor Hans […]
Koingnaas Vandag & Die Toekoms?
Hoe Lyk Koingnaas Vandag? Dit is noual ‘n hele kompie jaar sedert die De Beers Diamand Maatskappy die dorpie Koingnaas verkoop het. Dit is dus ook vanaf daardie tyd dat die Kamiesberg Munisipaliteit die dorpie se bestuur by De Beers […]
Ontwikkeling In Koingnaas
Soos voorheen genoem is daar tans n klompie ontwikkeling in en om Koingnaas.
Daar is hier en daar huise in Koingnaas te koop – die beste raad is om te kom kuier en self te kom kyk voordat jy ‘n besluit […]
Fotos
Hieronder is ‘n klompie fotos wat onlangs in en naby Koingnaas geneem is.
Dit is verseker ‘n pragtige wereld – op sy eie manier – veral vir diegene wat nie hier grootgeword het nie.
Dorpie van Koingnaas op die horison
Koingnaas se vliegveld […]
Namaqualand Succulant Gardens
As deel van die Dorps Ontwikkelings Plan is ‘n groot stuk grond – reg in die middel van die dorp – beskikbaar gemaak om ‘n “Wild Flower Garden & Reserve” (tipe botaniese tuin) aan te bring wat uitsluitlik sal bestaan […]