• Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram
Welkom By Koingnaas
Pages Navigation Menu
  • Home
  • Vrae en Antwoorde
  • Meer Inligting?
  • Kontak Ons

Namaqualand Succulant Gardens

  • Posted On  July 9, 2021
  • Posted by  admin
  • Posted in   Botaniese Tuine
  • Comments  2 Comments.

As deel van die Dorps Ontwikkelings Plan is ‘n groot stuk grond – reg in die middel van die dorp – beskikbaar gemaak om ‘n  “Wild Flower Garden & Reserve” (tipe botaniese tuin) aan te bring wat uitsluitlik sal bestaan uit inheemse “Namaquland Succulant” plante.  Dit is dieselfde tipe plante wat elke jaar sorg vir die pragtige blomme-prag van Namaqualand.

Werk aan hierdie “Wild Flower Garden & Reserve” het reeds begin. As jy meer wil lees hieroor kan die HIERDIE SKAKEL VOLG [KLIEK HIER].

Next Post →

2 Responses so far.

  1. Dries Havenga says:
    August 14, 2021 at 8:12 pm

    Wat se plante groei alles in Koingnaas, wat is d water beskikbaarheid daar om darem n groentetuin te kan begin vir eie gebruik en dalk nog 2 huisgesinne ?
    Dankie
    Dries

    Reply
    • admin says:
      August 15, 2021 at 12:13 pm

      Dries – dankie vir jou vraag: Water kom uit een van 6 fonteine sowat 5 km van die dorp af.Inteendeel, Koingnaas het een van die rykste water bronne van al die dorpe in die Namaqualand se sandveld.

      Die water kwalitiet is effens sout maar baie skoon en goed en word vir alles gebruik. Vir tuinmaak is die water uitstekend en die grons is baie vrugbaar.

      In die tyd van De Beers se top myn bedrywighede in Koingnaas het die fonteite water gelewer vir die myn EN vir sowat 1000 mense in die dorp.

      Reply
Click here to cancel reply.

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Huise Te Koop In Koingnaas

Groei In Koingnaas

Erwe Te Koop In Koingnaas

Kampplek In Koingnaas

Help Bewaar Namaqualand Se Blomme

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram