• Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram
Welkom By Koingnaas
Pages Navigation Menu
  • Home
  • Vrae en Antwoorde
  • Meer Inligting?
  • Kontak Ons

Waar Is Koingnaas?

  • Posted On  July 31, 2021
  • Posted by  admin
  • Posted in   Tuisblad
  • Comments  No Comments.

Koingnaas is ‘n klein dorpie in Namaqualand op die Weskus van Suid-Afrika.

Soos die kraai vlieg – sowat 200 km vanaf Oranjamund in Namibia [Noord] – en seker so 500km vanaf Kaapstad [Suid].

In hierdie wereld maak “afstand” vir inwoners nie meer saak nie. As jy hulle sou vra hoekom hulle nie weet hoe ver plekke uitmekaar is nie antwoord hulle gewoonlik: “Ek is mos klaar waar ek wil wees”.

Die dorpie het sy eie strand gebied sowat 5 of 10 minute se ry met die teerpad langs. Dis ‘n die ou diamant gebied – so daar is ‘n hek wat toegang beheer – dorpbewoners het automaties toegang.

Is dit ver van die see af? Nee – jy kan die see sien van die hoogste punte van die dorp af. Dis nie ver nie….

Op Hondeklipbaai – wat sowat 20km van Koingnaas isĀ  – is ‘n paar ou skeepswrakke… soos hierbo. Dis ‘n pragtige plek en met die regte permit kan jy lekker kreef hier duik.

Daar is 3 verskillende ingangs-paaie na Koingaas. Vanaf Kaapstad is die Klipfontein Pad, vanaf Garies [N7] die kortste. Seker so 100km in totaal [vanaf Garies] waarvan 60km ‘n grondpad is.

 

← Previous Post Next Post →
Click here to cancel reply.

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Huise Te Koop In Koingnaas

Groei In Koingnaas

Erwe Te Koop In Koingnaas

Kampplek In Koingnaas

Help Bewaar Namaqualand Se Blomme

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram