• Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram
Welkom By Koingnaas
Pages Navigation Menu
  • Home
  • Vrae en Antwoorde
  • Meer Inligting?
  • Kontak Ons

Die Ou-Ou Storie Van Koingnaas

  • Posted On  July 30, 2021
  • Posted by  admin
  • Posted in   Tuisblad
  • Comments  No Comments.

Hier is die geskiedenis en ou-ou storie van Koingnaas. Dit begin in 1685 – net 33 jaar nadat Jan Van Riebeeck in die Kaap aangekom het.

Simon van der Stel is goewerneur van die Kaap en Nama-mense kom by die Kasteel in die Kaap aan met voordeelde van koper erts. Hy stuur ‘n Luitenant Olof Berg om te gaan kyk en hy vorder net tot by Garies in 1684 en bring bietjie koper erts terug Kaap toe.

Op 25 Augustus 1686 gaan Simon van der Stel self op ‘n ekspedisie met meer as 100 man en hulle trek langs die see teen die weskus op.

Na ‘n lang tog van baie weke maak hulle kamp en bly vir 10 dae by ‘n fontienlangs die see. Hierdie fontein se naam is op die plaas “Somnaas” en sowat 3 kilometer vanaf Koingnaas. Hierdie presiese en selfde fontien wat vir Simon van der Stel en sy 100 man water gegee het geen vandag vir Koinnaas water.

 

Vandag is daar is ‘n bekende 4×4 roete wat begin en eindig in Koingnaas en na 7 van die bekendse skeepswrakke uit Simon van der Stel se tyd toe ry – meeste van hierdie wrakke is in die diamand sperrgebied.

 

← Previous Post Next Post →
Click here to cancel reply.

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Huise Te Koop In Koingnaas

Groei In Koingnaas

Erwe Te Koop In Koingnaas

Kampplek In Koingnaas

Help Bewaar Namaqualand Se Blomme

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram