• Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram
Welkom By Koingnaas
Pages Navigation Menu
  • Home
  • Vrae en Antwoorde
  • Meer Inligting?
  • Kontak Ons

En Toe Kry Hulle Diamante…

  • Posted On  July 29, 2021
  • Posted by  admin
  • Posted in   Tuisblad
  • Comments  No Comments.

In 1926 tel Kaptein Jack Carstens ‘n klomp spoel diamante op. Hy kry hulle suid van Alexanderbaai – in die rigting van Port Nolloth hawe. Die hawe is sowat 100km vanaf Koingnaas. Maar dit is die geoloog – doktor Hans Merenskie – wat meer as 150 000 pond se diamante in 1927 by Alexanderbaai ontdek. Die groot diamandstormloop begin in Namaqualand en dis magdom van mense wat op die klein dorpies in die omgewing afstorm.

Daar is SO BAIE diamante dat die staat [Unie] moet ingryp en alle prospektering moet stop om die “ineenstortimng van die diamand prys te verhoed”. Die regering neem in 1927 all diamant regte oor – hulle koop Mewrensky en al die ander kleimhouers uit en die Alexanderbaai Staatsdiamantmyn kom tot stand.

Op Kleinzee [plaas Kleye Zee] – wat die naaste “groterige” dorpie aan Koingnaas is – kry De Beers [eers CCEC wat later De Beers word]  in 1926 ook diamante. Hulle mynbedrywighede brei uit tot in Koingnaas en De Beers bou ‘n teerpad tussen Kleinzee en Koingnaas.

De Beers verkoop Koingnaas in 2014.

← Previous Post Next Post →
Click here to cancel reply.

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Huise Te Koop In Koingnaas

Groei In Koingnaas

Erwe Te Koop In Koingnaas

Kampplek In Koingnaas

Help Bewaar Namaqualand Se Blomme

  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram