


Fotos op die tuisblad
Lank gelede in die vorige eeu [Aug 1976] het die GROOT diamant groep DE BEERS hierdie pragtige dorpie gebou vir sy hoofkantoor en vir sy belangrike personeel.
De Beers het self ‘n kilometer lange vliegveld gebou waarvandaan die 1000’e diamate “uit-gevlieg” […]
De Beers staak hulle myn bedrywighede in Koingnaas in 2008. Mynbedrywigede op klein skaal gaan egter voort deur Westcoast Resources wat later ontbind.
In 2014 verkoop De Beers al die huise in Koingnaas op ‘n oop veiling en lys die dorpie […]
Koingnaas is ‘n klein dorpie in Namaqualand op die Weskus van Suid-Afrika.
Soos die kraai vlieg – sowat 200 km vanaf Oranjamund in Namibia [Noord] – en seker so 500km vanaf Kaapstad [Suid].
In hierdie wereld maak “afstand” vir inwoners nie meer […]
Hier is die geskiedenis en ou-ou storie van Koingnaas. Dit begin in 1685 – net 33 jaar nadat Jan Van Riebeeck in die Kaap aangekom het.
Simon van der Stel is goewerneur van die Kaap en Nama-mense kom by die Kasteel […]
In 1926 tel Kaptein Jack Carstens ‘n klomp spoel diamante op. Hy kry hulle suid van Alexanderbaai – in die rigting van Port Nolloth hawe. Die hawe is sowat 100km vanaf Koingnaas. Maar dit is die geoloog – doktor Hans […]
Hoe Lyk Koingnaas Vandag? Dit is noual ‘n hele kompie jaar sedert die De Beers Diamand Maatskappy die dorpie Koingnaas verkoop het. Dit is dus ook vanaf daardie tyd dat die Kamiesberg Munisipaliteit die dorpie se bestuur by De Beers […]