Hieronder is ‘n klompie fotos wat onlangs in en naby Koingnaas geneem is. Dit is verseker ‘n pragtige wereld – op sy eie manier – veral vir diegene wat nie hier grootgeword het nie. Dorpie van Koingnaas op die horison
Koingnaas se vliegveld […]