Fotos
Hieronder is ‘n klompie fotos wat onlangs in en naby Koingnaas geneem is.
Dit is verseker ‘n pragtige wereld – op sy eie manier – veral vir diegene wat nie hier grootgeword het nie.
Dorpie van Koingnaas op die horison

Koingnaas se vliegveld na ‘n goeie bui reen.

Foto vanaf Na-Koi-Ja-Ma Eiland geneem met myn-hoop in agtergrond

Die naambord en ingang-kom pad na Koingnaas

Die sandveld en plante groei rondom Koingnaas

Die see en strand by Koingnaas


